Borduurland

Vir borduurwerk en geskenke...

Tuis Pryslys Spesiale aanbiedinge Afslag pakkette Produk inligting Kontak ons

 

Afslag - Pakkette

AP01 klein rugsak en pennesakkie R120
AP02 wasgoedpennesakkie, sakkiehouer en vadoekhouer R130
AP03 handoekstel: badlaken, badhandoek, gastehandoek, waslap R300
AP04 kleresak en badkamersakkie R120
AP05 afdroogvadoek en oondhandskoene R80
AP06 groot en klein baba doekesak R280
AP07 spoegdoek en waslap R50

 

Grootmaat afslag

R500-R999

Gratis verrassings pakkie

R1 000 - R1 499

Minus 10% afslag

R1 500en meer

minus 15% afslag

Bemarkers –  vanaf die 4de bestelling en aan kwalifiseer u vir 20% afslag, ipv 10%, of 15%,

met aankope van R1000 of meer.

 

Tuis Kontak ons