Vir borduurwerk en geskenke...
| Tuis | Pryslys | Spesiale aanbiedinge | Afslag pakkette | Produk inligting | Kontak ons |
| Produkte en algemene inligting. |
| Alle produkte, denim sakke, linne, hemde en sweetpakke en kinder klere, is op aanvraag beskikbaar in ander soorte materiaal. |
| Voorstelle en idees vir nuwe produkte is welkom. |
| Ontwerp van nuwe prentjies en logos word ook gedoen. |
| Denim is beskikbaar in skakerings van blou, bruin en swart. |
| Skakerings van bruin, groen,blou en pienk kamofleermateriaal, indien beskikbaar. |
| Kunsleer is beskikbaar in wit, swart, rooi en bruin. |
| Grootmaat afslag beskikbaar vir die algemene publiek, asook vir bemarkers. |
| Afslag nie van toepassing op afslag-pakette nie. |