Vir borduurwerk en geskenke...
| Tuis | Pryslys | Spesiale aanbiedinge | Afslag pakkette | Produk inligting | Kontak ons |
| Spesiale aanbiedinge !!! | |||
| Januarie | 1-7 | Valentynsdag | Beperkte uitgawe hartjie kussing saam met elke aankoop van R200 of meer |
| Januarie | 25 31 | Nuwe produk | Bekendstelling van nuwe produk 25% afslag |
| Februarie | 1-15 | Spesiale aanbieding | Rooi leer handsakke 15% afslag |
| Maart | 1-15 | Beperkte uitgawe | Pennesakkies, gemaak volgens n tema |
| April | 1-7 | Moedersdag | Geskenkpakkie vir aankope van R200 of meer |
| Mei | 1-7 | Vadersdag | Geskenkpakkie vir aankope van R200 of meer |
| Junie | 1-15 | Beperkte uitgawe | Doekesakke groot en klein, gemaak volgens n tema |
| Julie | 25 31 | Nuwe produk | Bekendstelling van nuwe produk 25% afslag |
| Augustus | 1-15 | Spesiale aanbieding | Wit leer handsak 15% afslag |
| September | 1-15 | Beperkte uitgawe | Rugsakke, gemaak volgens n tema |
| Oktober | 1-15 | Spesiale aanbieding | Sal aangekondig word in eposbrosjure |
| November | 1-21 | Kersfees | 10% afslag op aankope, plus gratis verrassingspakkie |
| Desember | Geseënde Kersfees | Dankie vir almal se ondersteuning deur die jaar. | |